
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Ons Programme |
|
Ons lewendige uitsendings begin gewoontlik so 7 uur nm Engelse tyd. 8 uur saans in Suid Afrika en 1 nm in Nashville. Ons begin gewoontlik met die geadverteerde program en kuier na die program saam tot die laaste persoon die forum verlaat of tot die son opkom ! |
|
| Maandag | Humor. Ons begin die week met 'n lag. |
| Dinsdag | Informele forum kuier en uitsaai. |
| Woensdag | Country. Ons speel soveel moontlik Afrikaanse en Suid Afrikanse Country musiek. |
| Donderdag | Informele forum kuier en uitsaai. |
| Vrydag | Gister se Kunstenaars. Ons kyk terug na ons kunstenaars van weleer. Luister na hulle musiek en vind uit wat hulle vandag doen. |
| Saterdag | Boere Musiek.en sport. |
| Sondag | Oggend diens. |