Tuisblad
Kontak Ons
 
 
Ons Adverteerders.

Overvaal Stereo ondersteun ons al van die begin af. Ons wil vir hulle en veral vir Melanie von Steen baie dankie sê.

Ons advertensie spasie op Radio Sarie is gratis. Ons draai nie baie advertensies nie, maar die wat ons wel speel moet inpas by dit waarvoor ons staan.

Indien u op ons webblaaie en Radio Sarie wil adverteer kontak ons gerus vir meer besonderhede.

 
Tuisblad Ons Musiek Kunstenaars Onderhoude Adverteerders